top of page
Bou 'n leier vir die toekoms

a'O'k graAd 1-7
praKTIESE
leIERSKAP KURSUS

Leierskap Kursus Graad 2 - Maand 1

R 60,00Price

Graad 2 – Maand 1: Ek neem verantwoordelikheid. Jou kind leer wat verantwoordelikheid beteken en hoe om verantwoordelikheid vir eenvoudige take en optrede te neem. Deur stories, gesprekke en praktiese opdragte ontwikkel jou kind se leierskap.

    bottom of page