Leierskap Kursus Graad 2 - Maand 2
R 60,00Price
Graad 2 – Maand 2: Ek doen wat ek gesê het
In Maand 2 leer die leerder dat verantwoordelikheid beteken om te doen wat jy gesê het jy gaan doen. Hulle ontdek hoe belangrik dit is om hulle woord te hou, take klaar te maak en betroubaar te wees, selfs wanneer hulle nie altyd lus is nie.
