top of page
Bou 'n leier vir die toekoms

a'O'k graAd 1-7
praKTIESE
leIERSKAP KURSUS

Leierskap Kursus Graad 2 - Maand 3

R 60,00Price

Graad 2 – Maand 3: Ek sorg vir wat aan my toevertrou isJou kind leer om mooi te sorg vir sy eie dinge, gedeelde items en dit waarvoor hy verantwoordelik is. Deur stories, gesprekke en praktiese opdragte ontdek jou kind: “As iets aan my toevertrou word, pas ek dit mooi op.”

    bottom of page