Leierskap Kursus Graad 2 - Maand 3
R 2,00Price
Graad 2 – Maand 3: Ek sorg vir wat aan my toevertrou is
Maand 3 se kursus leer die leerder dat ’n verantwoordelike leier mooi sorg vir hom- of haarself, vir wat ons deel en vir die dinge wat aan hom of haar toevertrou is.
