top of page
Bou 'n leier vir die toekoms

a'O'k graAd 1-7
praKTIESE
leIERSKAP KURSUS

Leierskap Kursus Graad 2 - Maand 5

R 60,00Price

Graad 2 – Maand 5: Ek neem verantwoordelikheid vir my woorde. Jou kind leer dat woorde krag het en hoe om te dink voordat hy praat, jammer te sê en dinge reg te maak wanneer hy verkeerd was. Deur stories, gesprekke en praktiese missies ontdek jou kind: “Ek kies my woorde mooi en neem verantwoordelikheid vir wat ek sê.”

    bottom of page