top of page
Bou 'n leier vir die toekoms

a'O'k graAd 1-7
praKTIESE
leIERSKAP KURSUS

Leierskap Kursus Graad 2 - Maand 5

R 2,00Price

Graad 2 – Maand 5: Ek neem verantwoordelikheid vir my woorde

Maand 5 se kursus leer die leerder dat woorde krag het en dat ’n verantwoordelike leier leer om te dink voordat hy of sy praat, jammer te sê wanneer dit nodig is en te probeer regmaak wanneer sy of haar woorde iemand seergemaak het.

    bottom of page