Leierskap Kursus Graad 2 - Maand 6
R 60,00Price
Graad 2 – Maand 6: Ek doen die regte dingJou kind leer om eerlik te wees en die regte ding te doen, selfs wanneer niemand kyk nie. Deur stories, gesprekke en praktiese opdragte ontdek jou kind: “Ek weet wat reg is, ek kies dit en ek doen dit.”
