Leierskap Kursus Graad 2 - Maand 7 MEESTERKLAS
R 2,00Price
Graad 2 – Maand 7 Meesterklas: Ek is iemand op wie ander kan staatmaak
Maand 7 se Meesterklas leer die leerder dat ’n verantwoordelike leier sy of haar verantwoordelikhede raaksien, goeie keuses maak, foute erken en probeer regmaak wat verkeerd gegaan het. Die leerder bring alles saam wat deur die kursus geleer is en ontdek wat dit beteken om iemand te wees op wie ander kan staatmaak.
