top of page
Bou 'n leier vir die toekoms

a'O'k graAd 1-7
praKTIESE
leIERSKAP KURSUS

Leierskap Kursus Graad 4 - Maand 1

R 60,00Price

In Maand 1: Ek beïnvloed deur my voorbeeld leer jou kind dat sy optrede, houding en keuses ’n invloed op ander het en dat hy deur ’n goeie voorbeeld positief kan lei.

    bottom of page