Leierskap Kursus Graad 6 - Maand 1
R 60,00Price
Graad 6 – Maand 1: Ek leer myself ken
In Maand 1 ontdek die leerder wie hy of sy is, wat hulle sterk punte is en wat hulle uniek maak. Leierskap begin by selfkennis – wanneer ek myself beter verstaan, kan ek myself beter lei.
