top of page
Bou 'n leier vir die toekoms

a'O'k graAd 1-7
praKTIESE
leIERSKAP KURSUS

Leierskap Kursus Graad 6 - Maand 2

R 60,00Price

Graad 6 – Maand 2: Ek lei my denke

In Maand 2 leer die leerder dat gedagtes ’n groot invloed het op hoe ons voel, kies en optree. Hulle ontdek hoe om negatiewe denke uit te daag en meer positief en doelgerig te dink.

    bottom of page