top of page
Bou 'n leier vir die toekoms

a'O'k graAd 1-7
praKTIESE
leIERSKAP KURSUS

Leierskap Kursus Graad 6 - Maand 3

R 60,00Price

Graad 6 – Maand 3: Ek lei my emosies

In Maand 3 leer die leerder om emosies beter te herken, te verstaan en te bestuur. Hulle ontdek dat sterk leiers nie deur hul emosies beheer word nie, maar leer om hul reaksies verstandig te kies.

    bottom of page