top of page
Bou 'n leier vir die toekoms

a'O'k graAd 1-7
praKTIESE
leIERSKAP KURSUS

Leierskap Kursus Graad 6 - Maand 4

R 60,00Price

Graad 6 – Maand 4: Ek lei my keuses en gedrag

In Maand 4 leer die leerder dat elke keuse gevolge het en dat goeie leiers verantwoordelikheid neem vir hul gedrag. Hulle ontdek hoe om eers te dink, goeie keuses te maak en doelbewus op te tree.

    bottom of page