top of page
Bou 'n leier vir die toekoms

a'O'k graAd 1-7
praKTIESE
leIERSKAP KURSUS

Leierskap Kursus Graad 6 - Maand 5

R 60,00Price

Graad 6 – Maand 5: Ek lei myself in my verhoudings

In Maand 5 leer die leerder hoe om gesonde en positiewe verhoudings te bou deur respek, goeie kommunikasie en empatie. Hulle ontdek dat leierskap ook wys in hoe ons ander mense behandel.

    bottom of page