top of page
Bou 'n leier vir die toekoms

a'O'k graAd 1-7
praKTIESE
leIERSKAP KURSUS

Leierskap Kursus Graad 6 - Maand 6

R 60,00Price

Graad 6 – Maand 6: Ek stel doelwitte en hou aan

In Maand 6 leer die leerder om duidelike doelwitte te stel en dit stap vir stap na te streef. Hulle ontdek dat selfleierskap beteken om gedissiplineerd te bly en aan te hou, selfs wanneer dit moeilik raak.

    bottom of page