top of page
Bou 'n leier vir die toekoms

a'O'k graAd 1-7
praKTIESE
leIERSKAP KURSUS

Leierskap Kursus Graad 7 - Maand 1

R 60,00Price

In Sessie 1: Ek verstaan my persoonlikheid leer die leerder sy unieke persoonlikheid, sterkpunte en moontlike struikelblokke beter ken sodat hy homself met groter selfinsig kan lei.

    bottom of page